r/afrikaans • u/Shoddy-Algae-5516 • 22h ago
Self Adverteering Sluit by hierdie bediener aan
discord.ggdis a plek waar ons kan kuier!
r/afrikaans • u/Shoddy-Algae-5516 • 22h ago
dis a plek waar ons kan kuier!
r/afrikaans • u/OupaKurt • 4h ago
So ek is n 19 jarige meisie, in my eerste jaar van universiteit. Ek het vanoggend uit gevind dat my ouers gaan skei.( my pa en stiefma skei) My stiefma is al in my lewe vandat ek soos 1 jaar oud was. Ek weet nie wat te hell om te doen nie. Ek kan nie ophou randomly huil nie. Ek voel kwaad dan voel ek depressief.
Ek voel net super super moedeloos.
Ek het nog ALTYD n weird verhouding met mans. Soos ek weet ek klink soos n kak mens maar mans maak my nog altyd bang vandat ek n kind was omdat ek nie regtig super close met my pa was nie . idk. Soos my stiefma was baie kak en dan baie nice en dan super kak.
Ek weet net nie hoe om voort te gaan nie. Hulle het soos die enigste stabiele verhouding gehad in my lewe. Nou is alles op gemors. Ek wens net hulle kon praat en alles uit sort. Ek wil nie met mense in my lewe daaroor praat nie want ek wil nie hierdie las op enige iemand sit nie.
Ek voel ook asof ek kak dom is want mense skei elke dag en dis nie n groot deal nie. Idk.
Enige advice sal waardeer word. Jammer as ek nie sin maak nie ek is bietjie tipsy ! ( probeer die pyn weg drink)
r/afrikaans • u/TopEasy2090 • 9h ago
Hallo, almal!
I’m a Brazilian trying to learn Afrikaans (such a beautiful language) and when learning any language I try to consume (read, listen to or watch) content about my hobbies in the language of interest.
And since I’m a gearhead, I’d love to read car content in Afrikaans. I know there used to be a car magazine in the language (Wiel, I guess) but it’s no longer issued. So would you guys have any suggestions about where to read about cars in Afrikaans online?
Since I’m not very confident about my Afrikaans skill (they’re still completely lacking lol), I’d be more comfortable starting by reading and then moving to videos on Afrikaans. But any recommendations will be much appreciated!
Baie dankie!